Die volgende speltoets opsies is beskibaar wanneer gebruik gemaak word van die WinSMS rekenaar sagteware: Geen speltoets, UK Engelse speltoets of ‘n Afrikaaanse speltoets.

In hierdie wenk gaan ons u wys hoe om die speltoetser op te stel vir die speltoets van woorde in Afrikaans.

Maak die WinSMS rekenaar programmetjie oop.

Klik op ‘File’ en dan ‘Preferences’

WDCpreferences

Klik dan op die ‘General’ oortjie.

WDCgeneral

Klik op die aftrek-kieslys reg langs ‘Spell Check Language’ en kies ‘Afrikaans’

WDCgeneralok

Klik nou op ‘OK’

WDCgeneralokok

Die boodskap, soos getik in die boodskap boks, sal nou getoets word vir die korekte spelling in Afrikaans.

Om te toets, tik die volgende sin in die boodskap boks: ‘How gaan dit’

WDCafrikaansmessage

U sal merk dat die woord wat verkeerdelik gespel is met rooi onderstreep is. Regs-klik op die onderstreepte woord om dit te korregeer deur die korrekte woord te selekteer in die kieslys wat opkom.

WDCafrikaanschangespelling

Veels geluk! U het so pas die Afrikaanse speltoetser gebruik en dit in staat gestel.

As u hulp verlang, kan u ons gerus hier kontak

 

Share This